In die midde

9 0 0
                                    

In die midde van 'n duisend vrae
In die middel van 'n storm
Jehovah-Jireh
Die Here sal voorsien
El-Roi
Die Here wat my sien
Jehovah-Rapha
Die Here wat genees
'n Duisend beloftes wat U aan my gee
Here wat my sien
Gee my vrede in die midde van my vrees
Maak my hart stil genoeg om U stem te hoor
Maak my oë oop om U te sien

In die middel van 'n toekoms wat ek nie ken nie, gee ek my "Hoekom" en "Wat nou" vir U

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now