Weergalm

12 0 0
                                    

Ek weet nie hoekom hoor ek "Jy's nie goed genoeg nie" wanneer mense hulle monde oopmaak nie
Ek het al talle kere gewens dat ek die woorde kan verander
Want ek weet dat dit eintlik nie is wat hulle sê nie
Daar's 'n diskonneksie tussen hulle woorde en my kop.
Een wat weergalm op so 'n folterende manier deur my liggaam
Dat my bors voel of iemand 'n mes reg deur hom steek.

Ek's jammer, dis moeilik om iemand te hoor oor al die stemme in my kop wat my onvolmaakthede skreeu.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now