Wat is fout

10 0 0
                                    

Is dit verkeerd dat ek gedink het ek gaan skielik nou oraait wees?
Dat na Maandag ek nie mee so sou voel nie?
Maar ja
Hier sit ek
Na hoeveel kere probeer positief dink
Na als reg doen
Na al die "slegte" gevoelens laat gaan
En ek voel net so alleen
Asof daar 'n gat is in my bors

Wat is fout met my?

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now