Hoe lank het jy vir my gelieg?
Het ek enige iets vir jou beteken?
Hoekom het jy my gekies?
Om jouself beter te laat voel?
Om jouself besig te hou?
Hoekom is ek die een wat ontplof?
Hoekom gee ek nog om oor jou?
Laat dit jou beter voel oor jouself?
Wie is jy?
Wie was jy?
Wat het verander?
Was jy ooit wie jy gesê het jy is?
Of is jy wie jy gemaak het jy is?
Was dit net 'n rol wat jy speel?
Soos die masker wat jy aansit?
Wie is jy?
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.