Tsunamis

22 0 0
                                    

Oor jou
Sal ek nooit 'n mens se hande weer naby my toelaat nie
Nee.
Want jy het verwoesting gehou in jou handpalms
En genadeloos, het jy my waarde probeer van my af steel.
Jy't nie gekom met liefde nie
Jy't gekom met oorlog.
Nee.
Geen man sal weer waag om hulle verwoesting aan my af te vee nie
Ek is nie hulle s'n om te hou nie.
Om te breek nie.
Om te verwoes nie.

Na jou sal ek seker maak die enigste mense wat waag om aan my te vat, is die wat my oseaan nie wil verander in tsunamis nie.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Apr 20, 2020 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now