Wanneer ek nie 'n uitkoms kry nie
Wanneer my oë nie mee kan sien nie
Wanneer my hart wil opgee
Wanneer als moedeloos lyk
Wanneer ek nie krag het om die dae te face nie
Dan val ek terug op U
Terug in U arms
En ek glimlag
Met vrede gaan ek deur elke dag
Want ek weet,Wanneer ek swak is, dan is ek sterk.
Want in my swakheid, is U sterk.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.