Ek is so kwaad
Woedend
Dalk is ek net kwaad vir die hele wêreld
Dalk is dit net ek wat uiteindelik ontplof van alles wat ek binne gehou het
Die hele wêreld moet net uit my pad uitbly
Ek wil net skreeu
Alles stukkend gooi
Alles verwoes
(soos my hart verwoes is)
Ek weet ek moet deur die kom
Maar ek weet nie eers mee hoe nie
Ek is heeltemal anders
Ek voel soos 'n ander persoon
Maar ek voel ook nie of ek kan terugkeer na wie ek was nie
Ek moet verander
Maar dis moeilik
En dit voel of niemand verstaan nie.Partykeer as jou hart gebreek word verloor jy twee mense.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.