Bly stil, hart van my
Jou swaarte krag trek my hele wese af
Hoe moet ek gelukkig wees wanneer jy nie wil saam werk nie?
Jy's nie alleen nie
(Dit voel net so)
Oorleef dit.
Moenie oordink nie, kop van my
Ek weet jy wil weg kom
Goed gaan doen
Maar jy kan dit alleen doen.
Wie't gesê jy't mense nodig?
(die eensaamheid binne my doen)
Wel, ons maak die beste van 'n kak situasie
Die ergste wat kan gebeur is dat jy weer sonder vriende op eindig.
Hulle vergeet van jou
Jy word iemand irriterend en kinderagtig vir hulle
En hulle los jou
(almal doen gewoonlik)Ek weet jy wil nie die eensaamheid in jou bors voel nie, maar daar's niemand om mee te praat nie, so ons sal dit alleen oorleef.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.