Sy't gesê ek moet dit hou
Maar dis twee maande
En ek kan nie vir die ring kyk nie
Die laaste keer wat ek die hemp vas gehou het was een van die enigste oomblikke van swakheid wat ek myself toegelaat het om te hê
En dit maak seer elke keer.
"Dis net goed" is wat ek vir myself sê
Maar die gedagte van dit dra maak my hart verkrummel
Elke keer sit ek hulle op hulle plek terug,
maar elke keer wil ek dit eerder virewig vashou."Net goed" sou nie oomblikke van swakheid veroorsaak nie.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RastgeleDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.