Ek hoop jy weet jy't liefde verwoes vir my
En dat ek nie weet of ek ooit weer liefde soek nie
Want ek het gesien hoe vinnig mense verander
Die een dag is dit "Ek's lief vir jou"
Die volgende dag los hulle jou vir iemand anders
Jy't my gebreek.
En ek hoop jy weet dat ek dink jy's pateties
En dat ek nie vir jou al die beste goed wens nie
Ek hoop jy is net so stukkend soos ek was
Ek hoop jy voel presies dieselfde as wat ek het
Jy mag dalk nou iemand anders hê, maar wat jy saai, sal jy altyd maai.Ek hoop sy los jou so stukkend soos wat jy my gelos het.
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.