Dis nie tot jy nie mee iemand het nie wat jy besef hoe hulle ingeweef is in als wat jy doen, sien, en hoor
Hoe moet ek oorleef as alles my laat dink aan jou?
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.
Ek Versmoor